21 September 2015: MIAMI
Gister oggend is ek met n cab! na Terminal C in die Port van Miami waar ek so 12 uur se kant aan boord van die Sky is,my huis vir die volgende 11 weke.Het te doen gekry met Miami spitsverkeer en die 30 minute rit het toe n uur gevat maar ek was rustig want ons seil eers laat middag uit Miami.Die cab bestuurder vertel toe ook vir my hoe baie mense al agv van die verkeer hulle vlugte al verpas het, so mens moet maar sorg dat jy genoeg tyd het vir sulke onvoorsiene goed.Sal beslis nie n vlug vat op dieselfde dag wat ek op die skip moet klim nie, my senuwees sal nie hou nie.
My biologiese klok was nog deurmekaar want het 1 uur die nag wakker geword en dit was die einde van my slapery vir die nag. Raak nou slim en het vir my genoeg koffie,tee, creamer en koekies gebring so het lekker weggele in dit!,wraggies die hele pak bacon tuck opgeeet,volgende keer gaan ek lekker tuisgemaakde beskuit maar saam piekel.
Was so lekker om net na ek opgeklim het vir liefie te bel en te se, kom haal my.Ons kamer het my verwagtinge oortref,is groot en het weer tot n sitkamer gedeelte maar die badkamer bitter klein kan op die toilet sit,tande borsel en bene skeer gelyk,hoe n groot man in die stort inkom weet ek nie maar kan alles doen wat jy moet, so tevrede.Was nie lank nie toe het ek alweer meubels rondgeskuif,prente opgesit en sommer heel tuis gevoel en tevrede,sal hierso kan nes skrop vir 11 weke,het tot 2 portholes!! Met ons vertrek uit Miami het ons die sail away op dek 6 gaan kyk wat spesiaal was, want Miami is die port waar liefie se nuwe reis amper 3 jaar gelede begin het,hoe ons die eerste 3 maande weg van mekaar oorleef het weet ek nou nog nie,was net genade.Moet se vir my n mooi stad en toe ons die pad diep see toe vat ,toe is ons verby Miami South Beach wat n strand het wat vir ewig aanhou sal fotos oplaai om te wys.Aandete was op dek 11 met n ongelooflike uitsig terwyl ons wegseil Bahamas toe.Wel, geslaap soos n baba ,die see bietjie choppy maar net wat n lyf met jetlag nodig het en toe ons wakker word, toe is ons in Freeport Bahamas.
22 September 2015: FREEPORT BAHAMAS
Arrived in Freeport at 8 o clock but decided to lie in for a while! Not bright eyed and bushy tailed yet ,but hopefully soon.Decided to go and check out the gym but took it slowwwwly!!!New computerised gadgets on all the machines but figured that out without asking, so very chuffed with myself.Then it was time for breakfast and i was HUNGRY! Well ,was heaven,sooo lekker geeet en weer besef hoe bevoorreg ek is.Then i decided it was time to check the island out,so off i went,and it is hot, very hot,31 degrees outside and humid.Blink gespuit van die sunblock!Not much to see in the port area, have to take a cab to beaches,kayak,snorkel areas and Port Lucaya Market Place where all the shops are but private car costs $27 one way!! paid $55 to get to the ship yesterday!Then i decided to walk around in the area where we are docked and landed up at Robinsons Seafood Delight Food-Stall,very friendly Bohemian man with thick chain around his neck and lots of customers ,so food must be good.Next time i think will bring liefie to check it out,i settled for a cold coke zero and Wi-fi and thank goodness some shade under a umbrella with beautiful live reggae music in the back round,was not long and you were moving to the rhythm and the beat.No wonder these people are rustig and slow, is so hot, you cant move quickly.You wont believe it but on my way back to the ship i had to stand in a long row and out came my umbrella just to get out of the sun for a while!!! toe lag ek lekker vir myself ,nooit gedink die dag sal aanbreek nie maar hy het en gelukkig was niemand by wat my ken nie!!Nou ja tot more mooi bly
23 September 2015: NASSAU BAHAMAS
Omdat die plekke wat ons besoek so naby aan mekaar is ,seil ons maar bitter stadig en vanoggend het ons in Nassau aangekom en is heeldag hierso tot vamiddag laat.Sol Kerzner se hotel
Atlantes staan lewens groot uit en nie ver van waar ons dok nie maar ongelukkig net te ver om te stap so moet n cab vat om daar te kom,ek hoop ek en liefie kan een keer dit besoek en die dag daar spandeer.Vandag was hy besig en ek moes alleen rondloop.Was al 2 keer hierso so sal na die kontrak beslis die plek goed ken.Omdat dit so warm is het jy nie lus om baie ver te stap nie,real go slow gevoel!!Dink nie ek was al ooit so skoon nie want elke keer as ek terug kom van buite ,stort ek, so dis 3x n dag! Het by n local BTC winkel vir my n simkaart gaan kry so nou is ek terug op die lig en in kontak met al my familie en vriende,waaroor ek baie dankbaar is.Dis n Bahamas kaart so werk ongelukkig nie in Miami nie maar sodra ons wegseil en die Bahamas water inseil in die nag is ek weer op lyn.Tel 2 keer n week nuwe passasiers op.O ja moet nou eers vertel hier sien jy omtrent alles,vanoggend n ou vrou seker so 70/75 met n g sting costuum!! what a sight, syt beslis my aandag dadelik getrek kon my oe nie glo nie,genoeg om die ou manne te laat vasteek in hulle spore! of dood neerslaan in hulle spore.Hoekom mens op daardie ouderdom so sal wil rondloop weet ek nie maar nou ja ,hoe se hulle, different strokes for different folks.Lyk my die vars seelug nog te veel vir my want is doodvaak na die dag se rondloop.More is ons weer in GSC (Great Stirup Cay) die privaat eiland en dis n dag van swem snorkel en le onder die palm boom.Vreeslike lewe!!Daar is nie n hawe nie so ons word aangery met die reddings bote en liefie aan diens op die skip so ek gaan alleen eiland toe,hy darem volgende keer aandiens op die eiland, dan kan ek darem by hom gaan kuier in sy lewensredders huisi!! Lyk my hierso het hulle al baie moeilikheid gehad met amper verdrinkings want see en drank werk mos nie lekker saam nie,en dan is jy mos nog slim ook nog!Op n vorige keer moes hy saam met n pasient uitgevlieg word na n hospitaal na n amper verdrinking en dis n intressante storie met baie kinkels en kabels, te lekker gelag vir al die stories..Nou ja tot volgende keer.
24 September 2015: Great Stirup Cay
Woke up this morning with flashes of white light coming through the porthole only to discover it was lightning in the distance,overcast and not long after that it started raining.Decided to not get off the ship because don't feel like sitting on an island on a rainy day, so plan B kicked in.First i went to the gym and also discovered the new exercise machines, so was very impressed and ready to work hard on these flabby arms and tummy that is creeping up on me!! Got carried away so think will definitely feel it tomorrow,and before i knew it i had to hurry to catch the breakfast area open for they close at 11h00.Have decided to try and kick my sugar and bread habit,so far i am sticking to the plan.Must admit that people eating crepes not a pretty sight and said to hubby cant we just be naughty once a week!! I seem to be a bad influence for he has lost his vocation weight and looking good,has been very good with his eating.You just have to make good choices for all the right food is also available,so we will see!Maybe i must keep reminding myself that when i get back it is summer and Christmas holidays around the corner.The other dr is a young guy from Serbia and was a boxing champion in his country ,so don't have to describe what he looks like,very friendly and nice man,so he and hubby both like exercise and get on very well. So glad brought some warm clothes along for outside it is very hot and humid but on the ship it gets cold with the air-cons.Tomorrow we are back in Miami to collect the next passengers,hubby off, so he wants to show me what the downtown looks like,very excited,bye