Saturday, 5 December 2015

4 December 2015 Miami

4 December 2015: Miami
Gedink :The End, maar its never over till the fat lady sings, lyk dit vir my!!!Gister afgeklim in n nat en trietsige dag in Miami,voorspelling was swaar reen en reen heel dag.So ek en liefie is vandag met die crew shuttle downtown toe want nie kans gesien om in die harde reen te stap nie.Se vir hom op ons eerste dag saam in Miami het ons die shuttle gevat en wraggies eers weer op ons laaste dag saam in Miami.So het omtrent my stap oefening ingekry in al die weke tussenin.Natuurlik al wat leef en beef was vandag in Starbucks en met wi-fi besig want in die reen wil jy nerens nie.So ons het eers so staan staan ons besigheid gedoen, dan le jy teen die ruit en later toe die reen bietjie skiet gee toe maak ons nat stoele met ou koerante en starbucks servette droog om net vir n rukkie te kan sit,moeg gestaan!! Daarna grocerie shopping vir liefie gaan doen vir sy laaste trek en toe besluit gaan terug stap skip toe, sommer so in die reen,want darem nie hard nie net so effens,ek het soos blinde gevoel want het oppad harder begin reen en is eers toegedraai in my plastiek poncho en omdat die wind waai moes ek die sambrieel reg voor my gesig hou sodat die nie omgedop word nie so,liefie moes my waarsku teen enige aankomende objekte!!!So teen die tyd wat ons by die skip aangekom het toe lyk ons soos natgereende hoenders,vere uit hul plek!!Met ons aankoms daarso sien ons hope polisie karre en ek se nogal vir liefie hier is iets aan die gang ,min het ons geweet hierdie gaan nog n baie lang Vrydag raak.Wel liefie is na sy hek om skip toe te gaan en ek val toe in my ry en toe ek nie direk op die skip kon klim nie toe weet ek hier is beslis iets aan die gang.Om n lang storie kort te maak daar het so teen 12h00 of daar rond glo n verdagte persoon deur die skip sekuriteit gegaan en toe hulle die ou wou terug roep om hom te ondervrae toe hol hy net aan en het glo ook n pakkie in sy hand gehad.Wel dit was die begin van 8/9 ure se gewag en skip is deursoek vir einge verdagte goed,dit was polisie,polisiehonde,noem maar op,chaos, want toe is daar reeds passasiers op die skip en die moes toe eers ook almal af en toe eers begin die ondersoek.Ons is oor die 2000 passasiers en wat nou n lekker naweek cruise moet wees ,begin met 8/9 ure se gewag in die wagkamer,moet se die mense was eintlik heel kalm en rustig, kos,water,koekies,broodtjies,nappies,hoofpyn pille is aangedra terwyl hulle SOEK.In die tyd dink ek liefie is al lankal op die skip maar min gewis, die sit op n ander vloer ook en wag,hy is toe ook later nader geroep vir n passasier met borskaspyn,en die is toe weg hospitaal toe vir verdere ondersoeke.Die maan het al opgekom toe ons eers na 9 ure weer toegelaat is om op die skip te klim,teen die tyd stokflou,honger dors en moeg.Nie warm klere saam gevat nie en sit toe later onder my einste reen poncho om net warm te bly,ander het gelukkig handoeke van die skip gekry.Well needless to say,baie  bly ons het die groen lig gekry en is seker eers 23h00 die aand uit Miami weg,6 ure nadat ons moes vertrek het.Toe is almal honger en moeg so ons is so stilletjies die nag uit Miami weg.Dink hulle het seker al die enjins aangesit ,full throttle,want ons het net 3 ure laat in Nassau aangekom op n lieflike oggend,wel hoop dit is nou die einde!! tot volgende keer,mooi bly.

Die Einde!!

Friday, 4 December 2015

27 November 2015: Miami

27 November 2015: Miami
Luckily a beautiful day in Miami so very glad after our bad weather the last few days.My eyes were very big this morning when i got off the ship and saw 2 passengers being escorted out of the building in handcuffs and a poor 11/12 year old boy behind them,very upsetting and felt so sorry for the young boy,must be a nightmare,wondered what they did that got them into this predicament!!Then off i went to Bayside,after doing my business i decided to go and explore the north bayshore called Museum Park Bay Walk.There i got to the Perez Art Museum with the most beautiful views of the bay and lovely lush gardens and plants hanging from the top of the building in cylinder type forms,amazing what they do with the gardens here.Also had very arty benches all along the waterway which would work in our country for cant be broken or moved looks like marble,beautiful.
Also discovered the park and lovely grass and palm trees which i definitely will bring hubby to next week,for another lazy day on the grass.Then it was time to get back,want to go up to deck 12 for sail away because it is full moon and will be beautiful if the clouds stay away.Last night we had to eat out side on deck 11 because the dining room was very full ,was beautiful with the full moon peeping through every now again for was cloudy and very windy but i had left my phone in the room!! so no photos.So until tomorrow,bye

28 November 2015: Nassau
Gisteraand laat was dit weer tyd vir n remoer en vanoggend gehoor was alweer iemand wat onder die invloed van drank weer chaos veroorsaak het en vanoggend met boei hier weg is! Goed so, as jy jou nie kan gedra nie, weg is jy,ek is verstom kan nie glo dat mense sulke goed aanvang nie.Vandag was ons weer in n winderige en stormagtige Nassau,met reenbuie nou en dan.Ek is eers uit om my selfoon tyd te gaan uitsorteer en toe terug skip toe want liefie het eers n vergadering gehad maar toe is ons twee weer saam die strate in.Die Metodiste Kerk het hulle basaar gehad en was heerlik om te sien hulle hou ook maar nes ons baszaar,dis tombola,koeke,peoding,eetgoed,speelgoed,ou boeke,en alle ou rubbish,uitgooi goed. Oppad terug skip toe het ons eers vir n rukkie so langs die pad gesit en na lekker Bahamas musiek geluister.Het eers gedink ons sal dalk weer in die hawe bly agv die see maar toe nou nie so nie en net na 5 is ons weer diep see toe.Was ongelooflik om te sien hoe die skip homself draai om die see plat te kry sodat die pilot van die skip kon afklim en net toe die see plat is toe blaas hulle 3 keer op die horing en woertz daar klim die pilot af,heel rustig op die onstuimige see om ons,hoe se hulle nooit te oud om iets te leer nie,dit was vir ons albei n eerste.So soos hy draai maak hy die waters om die skip plat,amazing.Wys jou net hulle het hulle eie tricks om dinge te doen of makliker te maak.More is dit weer die eiland maar soos dinge nou staan weet ek nie so net die tyd sal leer,mooi bly tot more.

29 November 2015: @SEA
Today another day at sea after we made a stop close to the island only to see that it will be to dangerous and impossible to visit the island today so on we went.Sailing slowly on our way to Miami.Tomorrow one of the nurses go home so great excitement and a new one arrives,next week it is my turn to go home and then 5 weeks later it is hubbies turn to pack his suitcases. Amazing when you think that each week there are crew that are either coming or going,it never stops.Was full of energy and ready for my gym workout this morning so made the best of it.The only bad thing about going home you tend to get stuck into the food and think better make the most of it!!! Have been making my lists and to do things when i het home for i am one of those lists people.Tomorrow hubby is off so i want to go and show him last weeks discovery the Perez Museum and gardens,hope we have nice weather for a change.See that friends doing the South America route have had bad weather with lots and lots of rain,looking for the sun!!So till tomorrow, bye

30 November 2015: Miami
Vanoggend lui vir opstaan gewees maar toe myself uit die bed gesleep en toe is dit weer regmaak om deur customs te gaan.Het my vasgeloop in n baie lang ry en amper n uur gevat om van die skip af te klim,teen die tyd het liefie gedink ek het dalk iets oorgekom want hy wag toe vir my buite en al wat kom is ek!!!Moes geweet het dinge gaan vandag teen n slakke pas gaan want skip ook eers laat deur die customs geclear voordat ons kon begin afklim.Om dinge erger te maak het n man lyk my flou geraak in die ry net voor hy deur customs is en toe is dit eers die ambulans kry sodat die paramedics hom kon ondersoek en kyk wat aangaan,so dit het die rye ook vir n rukkie laat ophoop.Toe ek uiteindelik anderkant my verskyning maak toe kon ek sien liefie is al opgewerk want waar is ek dan nou!Net toe ek ook daar aankom toe maak die hemele oop en dit reen maar gelukkig nie vir lank nie en ons is toe op ons ou roete stad toe,sambrieel en reen poncho in die hand.Starbucks koffie en n baie lekker sjokelade croissant ingewerk.Daarna het ons besluit om die anderkant van die brug te gaan verken en ek het vir liefie gaan wys waar ek verlede week rondgeloop het,het natuurlik op die gras onder die palmbome beland en vir n rukkie daarso bly le tot ons gesien het hier kom donker wolke aan ons moet dalk maak dat ons terug kom by die skip voor ons pap sopnat is.Laat middag was dit weer tyd vir dek 13 met die uitsig oor die stad terwyl ons wegseil diep see toe.Voel vir my bietjie koeler so ek kla glad nie.Tot more mooi bly.

01 December 2015: Freeport
Well today i was in Freeport for the last time and did not even get off the ship so maybe that says it all or it is time to go home!! Had plans of visiting the beach we went to last week but decided not a good idea to go to a deserted beach all on my own for hubby working today.So did my gym routine and then i was off to a nice big breakfast and  before i knew it, it was time for a siesta.Late 
afternoon i made my way to deck 6 with a nice book and there i stayed until we left port.Anyone who enjoys reading i can recommend Life on the Line by Grant Achatz & Nick Kokonas really enjoyed the read ,is about a chef and his life and fighting cancer.Made me look at chef with different eyes after reading this book,amazing.Tomorrow we are in Nassau and would like to go to Atlantes,but we will see if the weather holds up.So until tomorrow ,bye.

02 Desember 2015: Nassau
Toe ons opstaan vanoggend toe seil ons so pas verby die lighuis in Nassau oppad na ons dok plek in die hawe.Is gewaarsku dat die weer vandag dalk weer reen gaan bring en was gelukkig om dit vry te spring terwyl ons af was.Eers baie laat afgeklim want weer n oggend van vergaderings en n skip drill so teen Atlantes besluit. Oppad strand toe kon jy sien dat orals in die dorp hulle besig is met Kersfees versierings en kersfeesmusiek,Die mooiste hangmandjies met miniatuur pointcetias net waar jy kyk,en n mooi diep rooi kleur so helder omtrent die wereld op.Ook verby n orkes wat my laat dink het aan my skooldae se kadet orkes,eers vir n rukkie gesit en na hulle geluister en ook gestop vir lekker frozen jogurt by Tart en toe weg strand toe.Daar het ons n baie baie groot dame gekry met n g-string aan en was dit nou vir jou n gesig!! Heel eerste gelyk of sy met net n hemp en geen onderklere rondloop nie ,so dit was die eerste skok ,vir n oomblik gedink  jou oe bedrieg jou maar nee nog was aan die kom,die vroutjie is die water in met n paddle bord en op daardie bord het sy vir ons vermaak met bewegings en uitsigte wat mens se oe sal laat toeswel!!!!Dink nie ek hoef meer te verduidelik nie, ek was stom,sprakeloos.Weet nie of daar voggies betrokke was nie maar aan selfvertroue beslis geen tekort of net plain skaamteloos.Toe is ek die water in ,terwyl liefie le en slaap op die strand,was heerlik kon nie genoeg kry nie,tot hy my later geroep het en se nee kom le nou eers hier by my en gesels.Net toe die wind opkom toe besluit ons nee ,nie vandag lus vir sandblasting nie, tyd vir terukeer skip toe en n middag slapie ,dit klink baie lekkerder.Wou sailaway gaan kyk maar reen so teen dit besluit,more moet ons weer op die eiland wees maar sal maar sien of die weer dit gaan toelaat,na verlede keer se groot skrik ,gaan ek nerens as die see rof is nie,dan is dit Jan tuis bly se karretjies vir die skipkat! Tot more ,mooi bly.

3 December 2015: GSC 
Arrived at the island on a nice day that looked promising,so first i was back in the gym and then it was time for another delicious breakfast,think it is my favourite meal of the day.While sitting on deck 12 i decided to rather just stay on board and have a lazy day for tomorrow i have to get off to go through customs and want to post my last blog on this trip.We might have to take the shuttle to town for the weather forecast says rain and thunderstorms!!We leave Miami tomorrow afternoon and will be back on Monday morning ,when i get off and fly home.Going to be a long 3 days for i only leave Miami on Monday evening and  arrive home on Wednesday at 17.30,but part of the package and i prefer waiting for flights and being, rustig ,than running like a mad women trying to catch a connecting flight,not into that, looking forward to going home.So my 11 weeks has also come to and end and hope you have enjoyed reading all my “gegorrel” as hubby calls it.Die roete was die keer n uitdaging maar soos alles in die lewe ,jy oorleef ,maak die beste van dit and lived to tell the tail,MEMORIES.
So until next time,bye.