Friday, 20 November 2015

11 November 2015 GSC

11 November 2015: Great Stirup Cay (GSC)
Lieflike dag ,so almal oppad eiland toe vir die dag en liefie se beurt vir wagstaan!! Ek het eers  n patetiese ,halfhartige poging aangewend in die gym,weet nie maar die krag kom nie deur nie en besluit nee wat, gaan eet eerder ontbyt en vat die pad eiland toe.Het weer vir n hele rukkie by hulle sit en gesels in die mediese sentrum.en toe groot kokkedore daarso aankom toe vlug ek na my plek onder die palmboom.Daar het ek vasgeval tot ek wou gaan snorkel en ek is die water in met net my snorkel , paddavoete die keer gelos,het vir hele rukkie in die vlakwater gesnorkel eintlik lekker om so aan die rotse vaste te hou en amazing tot daarso klein mooi vissies.Na my swemmery wou ek bietjie in die sakduwee le tot ek droog is en my tuis gemaak onder n lapa met die mooiste uitsig oor die groen gras en see,eintlik bespreek vir private function maar teen die tyd van die dag speel ek dom!! gelukkig was die partytjie al verby, bly darem maar mooi en kry nooit genoeg nie.Dink hier gaan nog baie ontwikkeling op die eiland plaasvind want het baie potensiaal ,moet net ontwikkel word,miskien meer goed vir kinders.Ek geniet die heen en weer ryery van en na die skip toe en natuurlik om die mense dop te hou.Glo my jy sien elke week iets anders en nuut.Gisteraand was n perfekte aand en ons het aandete weer op dek 11 gaan eet met liggies in die verte.Nou ja tot more.

12 November 2015: Miami
This morning we arrived in Miami on another lovely day,it must have rained through the night for all was wet outside.Was so glad to see we had docked in the same spot as last week that is closer to town,getting lazy with the walking distances!!Decided tot go shopping!! or should i say shopping with the eyes and grocery shopping,cool drink and sweet are finished.Have gone through 2 bottles of suntan lotion in 7 weeks so this is my third!Decided to try the spray on one ,so we will see if it works better and is easier to apply.Cant believe how quick the time has gone,Monday it is 3 weeks then i go home, not happy to leave hubby here but goes with the job, so have accepted it,at least the seeing each other again after being apart always nice and special,you learn to really appreciate each other and realise what you have.Like missing an arm or a leg when we are apart.Well, the weekend has arrived and we have our new passengers, so off we go!! until tomorrow,bye.

13 November 2015: Nassau Bahamas
Just got up when we sailed into Nassau this morning and hubby woke me so when i looked through our porthole we were just passing the lighthouse,the lonely one!! the sea looks upset and rough,not happy and cloudy ,so not in for a summer day in the sun today. Felt good so had a long gym session this morning and then it was time for breakfast again,trying to be good for i dont know whats happening but my tube around my tummy seems to be growing like a pregnancy!!! and i thought i had it under control but i am afraid it is not the case,dam middle age spread clings to u for dear life.Even bought myself a sport bra to keep the boobs in check but they also seem to be growing and moving downwards!!! lets blame it on gravity.Then it was time to check in on social media and once i get started it goes on and on but so nice just to be able to chat,uitgehonger vir huis goed. Besluit gaan vandag ook eerder net tuis bly,seker n teken, tyd vir huis toe.Was so lekker toe een van liefie se kollegas van een van ons ander skepe vir ons kom kuier het,hulle ook vandag in Nassau gedok,het vir hom en sy vrou goed leer ken toe ons in Bermuda was,lyk goed, hulle kom van Indie en so leer jy mense ken van oor die hele wereld,n groot voorreg.Hoop regtig as ons eers weer tuis is dat van hulle by ons sal kom kuier dan kan ons bietjie vir hulle ons pragtige land wys en leefwyse.Gisteraand was daar weer n spul mense wat bietji uit hulle kassies geklim het en dit was amper n gedoente of n gedreig, more is julle af van die skip as julle nie bykom nie,ek verstom my dat mense vandag nog so selfsugtig en ongemanierd kan wees.So dit alleen was soos n movie wat reg voor ons afgespeel het ,een van die ouens het glo hier in die nag hier beland vir steke in sy kop,weet mos daardie vog maak jou baie slim en sterk.!!!More is liefie af so ons gaan weer South Beach se kant toe met die bus,sooo lekker om dit saam te doen. Sien die week ook heelwat ouer mense op die skip en is gewoonlik groepe of families, die klomp speel domino,kaart of scrabble,te dierbaar.Laas week se vrouens het elke dag ander t-shirts gedra een dag sin was ‘cruising chicks” kan sien al lank vriende.Nou ja dis vandag se nuus ,gister kon ek en liefie weer met sailaway op dek 13 in die wind gaan sit, wat ook spesiaal was,dis vir hom vreeslik lekker na n dag in die kantoor met geen vensters.Wat beslis nie hier gaan werk nie is n Donald Trump kuifi want ek lyk soos n bosnimf ,wild en woes, so die perm was die beste ding ooit,die deurmekaar look!Mooi bly tot more.

16 November 2015: Miami
Last night was not as bad as i thought it would be,after the rain storm ,things were calm,so there is truth in Stilte na die Storm!! I was amazed at how well the ship took the few big waves when we left the harbour,so the night was peaceful and not bad at all.Arrived in an overcast Miami this morning, so very glad for some cloud cover for a change and a break from the humidity,absolute heaven.Docked in another place this morning for the ships just seem to be getting more but this is the hub of the cruise industry.Then we hit the street to catch the bus to South Beach, must say a lot easier when you know how things work! less stressful.We made our rounds in South Beach Apple store,Downtown,Starbucks and then late morning we went back to Bayside before we made the walk back to the ship.Fresh!! passengers and off we go with the most amazing view from deck 13,sat there until after dark just taking in the view.Die diep see in met Miami se stadsliggies in die agtergrond,until tomorrow,bye.

17 November 2015: Freeport

Gisteraand geslaap vir dood,eers vanoggend wakker geword en toe weer mens gevoel,so reg vir die gym.Skoon vergeet om te se daardie rumoerige ongemanierde gaste het toe die trek pas gekry en is met polisie begeleiding af van die skippi in Nassau,wys jou net as jy dink jys verhewe bo die gereg,!!gatslag einde van hulle dream cruise,hoop hulle het hulle les geleer.Seker maar dieselfde as iemand op die vliegtuig amok maak.Lyk my is tyd vir huis toe want ek swig elke dag vir die lekker eet slagyster!Vandag besluit om af te klim en vir ons n Freeport yskas magneet te gaan koop.n Rasta man met rooi skoene,bril en sy zolletjie,no problem ,be happy mannetjie!! eintlik vir my te koslik en natuurlike net tande.Toe myself onder n boom sit gemaak naby aan die werkery op die dokke en daar bly sit tot die son my kom verjaag het.So bly vir die stewige wind wat waai want darem plek afgekoel.More is dit weer Nassau en ons wil net strand toe,so sal sien,mooi bly.

18 November 2015: Nassau
Only left the ship very late this morning but we were only going to the beach, so we were not in a hurry and quite a strong wind blowing, so not perfect beach weather.We went anyway and after lying and getting sandblasted a few times and hubby had time to catch a snooze, we decided no, now we have had enough,are covered in sand and are rather going to go looking for a ice cream! Just after he woke from his sleep i caught him for a photo but had to laugh at his expressions,looked like the guy that fell off a step in a bar after having to much to drink and thought that someone had pushed him and was looking for the guy that hit him!!! Should catch him at his weakest moments before he can get grumpy about me and my photos!!Anyway so off we went.The harbour area was busy as usual with all the ships in port.When we were getting ready for sail away the Getaway was docked next to us and one could get a good look at this beautiful huge new ship.They had to change there plans because of the weather and were staying in Nassau for the night.Must admit a night in a port always nice for you then can experience the night life,we have stayed overnight in Quebec and Bermuda which both were fantastic places.Hubby also had time to chat and see crew from the other ship that he got to know while on one of his other contracts so was ,catching up!!Then it was time for deck 13 to watch the sail away which always is beautiful late afternoon, when leaving a port.Tomorrow it is GSC again and then back to Miami.So until tomorrow ,bye

19 November 2015: GSC

Liefie werk op die skip vandag so ek het besluit om eerder ook net rustig aanboord te bly en die weer mislik,baie winderig en toegetrek,bed weer!! Darem myself weer eers in die gym gekry en toe vir n hele ruk op dek 11 gesit ,soveel so, dat my man later vir my begin soek het!! eers na 1 uur weer my verskyning gemaak. Toe is dit weer sieta tyd en se elke keer gaan net bietji le en voor ek weet is ek aan die slaap.Vandag loop die enjins al heel oggend en die staberlizers is uit agv die see omstandighede om die gerol minder te maak vir die tender bote.Die rit eiland toe lyk vir my maar rofferig ,so dink die wat seesiek raak moet maar eerder aanboord bly.Volgende week is dit weer volmaan as ons weer by die eiland is so hoop ons het mooi weer om dit te kan geniet.Nou ja tot more mooi bly

No comments:

Post a Comment