Friday, 27 November 2015

20 November 2015 Miami

20 November 2015 : Miami
Today we decided to just visit downtown,Bayside, so after breakfast i waited for hubby after going through customs and off we went on our walk to downtown.We were lazy and not feeling very energetic so went straight to Starbucks for coffee and a big blueberry muffin!!  After doing our business we went for a short stroll along the waterfront and landed up in a park with a little hill right in the middle of downtown and on this little patch of grass we could not resist to lie down and just enjoy being Miami hobo’s!!Well there we stayed for at least an hour and hubby caught a nap while enjoying my tummy as a nice cushion!!Did see a few locals who looked as if they fit the hobo profile,so we were in the right spot!!!Was the high light of our day, to just lie on the grass in this huge city listening to the city noises, birds and looking at the high-rise buildings around us.Never seen the city and skyline from this angle,was a first and something that we will never forget,even a little squirrel came to visit.So always something knew around the corner, you just never know.Then on our walk back to the ship we got the fright of our life when an accident happened right next to us, thank goodness nobody got hurt but gave us a huge fright for the car slamming into the other one made a huge bang sound and with all going on in the world today, your first thought is trouble.Late afternoon we could enjoy the beautiful view,while leaving Miami,so until tomorrow ,bye.

21 November 2015: Nassau
Today is another day in Nassau, have all day to walk around for we are only leaving at 5.This morning i decided to give the gym a skip ,am lazy no other excuses ,so after breakfast i was off to go window shopping!!Know i have to use my opportunities while hubby is working,for in my last week we want to visit Atlantis ,so it will be a day with lots and lots of walking.Will have to get some airtime for i am not going to make it to the 7th!! and want to be connected until i leave.Crazy to think in 34 days it is Christmas and then the count down to the New Years begins.Tomorrow it is hubbies turn to do the island beat, so i will be going to the island for the day.So until tomorrow,bye

22 November 2015: Great Stirup Cay: GSC
Wel vandag opgestaan en die see het vir my omgekrap gelyk maar hulle het tog besluit om die eiland te besoek,so liefie vroeg al weg om op sy pos te wees.Vanoggend besluit nee hierdie slegtegeid moet ek nou vasvat en is gym toe waar dit darem heel goed gegaan het,en toe is dit tyd vir n lekker ontbyt,waardeur dit nou weer baie want weet amper tyd vir my eie ontbyte wat glad nie so lekker is nie.Nou nie n perfekte strand dag nie maar omdat liefie werk en op die eiland is besluit gaan maar afklim en is toe weg.Laat oggend is ek weer na my plekkie en toe die weer begin draai toe word daar laat weet ons moet solank begin terug beweeg skip se kant toe.Nog voor ons weg is het n passasier n glas laat val en die het haar teen die been gesteek en daar spuit net bloed orals ,gelukkig het sy dadelik drukking toegepas en is weggeneem na die mediese afdeling. Wel wat n rowwe rit sou dit wees,eers is n kleiner boot terug met sy passasiers want die see te rof en stamp teen die groot skip en hulle toe oorgelaai op ons tender boot wat een van die grotes is.Ek sit toe groot oog die storie en  bekyk want hierdie het ek nog nie beleef nie!! Hier besef jy net weer die see niemand se maat nie,hy ruk die bootjies rond dat hulle lyk soos speelgoed toys in die bad.Het n lekker doop seewater gekry toe een groot swel teen ons breek en gelukkig baie vinnig van die tender boot af op die skip so dankbaar alles goed gegaan en almal weer veilig op die skip,die personeel was great ,het vasgevat en alles glad laat verloop onder moeilike omstandighede,was baie beiendruk met hulle.,10/10.
Toe ek eers aanboord is toe gaan bekyk ek die storie van dek 11 en video geneem maar toe belsuit los maar want arme liefie moes nog die rit maak met die laaste boot van die eiland.Was bitter bly om hom te sien want die see lelik omgekrap.Besef nou weer dit lyk seker nie te erg nie maar as jy eers op die water is dan sien jy hoe dit skommel.Nou ja skoon moeg so dink gaan vanaand weer lekker slaap,tot more,mooi bly.  

23 November 2015: Miami
Today it was Miami and me and myself! Could not believe when i saw that we had docked at the furthest point from town, Terminal B !!so it was a very long walk today but very nice weather a lot cooler and windy so happy about that.After a quick stop at Starbucks to download my e-mails i decided to go for a walk along the waterfront and also visit the mannetjie on the wire! only to discover that it is a women sitting on the wire between 2 palm trees.Amazing only attached to wire through her feet,had a good look today van alle kante af!! is a cold cast bronze sculpture made by Jerzy Kedziora and called the Lowered Sword.Still boggles my mind that she stays upright.Then it was time for groceries shopping and on my way back to Bayside i saw the first Christmas Decorations, a huge tree near the waterfront,then i realised,ok Christmas is around the corner.After watching the tourists from my lookout point under a tree while enjoying my packet of chippies, i decided to make the long walk back to the ship in my own company.Missed my walking partner! Back safe and sound and time for another week of sailing.The clouds over the sea look angry and as soon as we hit the open water we started rocking and rolling,so i think we are in for a rough ride tonight,the weather forecast not very promising but we will see.So until tomorrow,bye.

24 November 2015: Freeport Bahamas
Gisteraand was toe een van daardie aand wat ons omtrent heel nag rondgerol het,was hoogtrap en n hele paar groen gesigte!So as jy seesiek raak was gisteraand beslis nie vir jou nie.Kon eers laat gisteraand gaan eet want liefie hulle was baie besig so ek is toe op eetsaal toe omdat hulle teen 21h30 toe maak en wou darem aandete inkry voor slaaptyd.Gelukkig net voor ek toe begin met my ete toe kry ek vir liefie in die ry maar die het toe ook net vinnig sy kos afgesluk en is toe weer weg en ek sit toe met sy nagereg,hoef seker nie te vertel wat ek met dit gedoen het nie!!!! Alles opgeeet!!!Crepe met blueberry sous,room en roomys!!!Voor ek my kon kry toe is hy opgeeet.Wel van die rowwe see en gewieg het ek ook deur die nag niks van geweet nie, geslaap soos n klip.Vanoggend in Freeport Bahamas en eers laat afgeklim want was weer tyd vir n drill.Die weer ook nie te lekker nie eintlik koellerig vir die eerste keer vandat ek hierso is,so ek en liefie het vandag  n strandtjie net so om die draai van die dokke, gaan uitkyk en was heerlik, die hele plek vir onsself gehad.Mag ook nie swem nie want bord wat se haaie word gevoer so nie eers my toon in die water gesit nie,eintlik jammer want lyk so aanloklik.Op die strand n yslike groot tractor tyre en net daar het ons onsself tuisgemaak en rondgele tot dit tyd was vir teruggaan skip toe.Sand wit en baie mooi klein klippies op die strand so gewens ek kon van hulle saam neem huis toe maar hierso is hulle vol dinge met allerhande goed soos sand,houtgoed,vrugte,neute en ek weet nie wat alles nie so vat maar eerder geen kanse nie.Liefie het 3h00 n lesing gehad wat hy moes aanbied so ek het natuurlik vir n middag slapie bly le nadat hy weg is en daarso bly le! tot hy terug gekom het.Die wolke lyk vir my swaar en reg om enige tyd reen uit te gooi ,so ons sal maar sien wat more inhou.Mooi bly.

25 November 2015: Nassau
The wind seems to have come to stay , arrived on a very windy day in Nassau this morning,if you did not hold onto your things they were blown away!So the sea is also very choppy with lots and lots of little waves all over.I was lazy again after sleeping like a baby, am sure we are not getting enough oxygen must be that! Had to get my last cellphone airtime so off i went hanging onto my peak for dear life.After that i did my last rounds in all the shops that i know inside out by this time.Had enough of just looking want to buy, getting withdraw symptoms!!Forgot to tell you that about 2 days ago while i was sitting in the dining room i could not believe my eyes when i saw a man counting his dollar bills and stuffing them into his sock,a first for me here,must say did look a bit weird.Have just heard we are going to overnight in Nassau because of the bad weather and see a new hurricane brewing on the other side of the country,hopefully wont come our way.So that is my news for today,until tomorrow,bye

26 November 2015: @ SEA
Wel soos ek gister gese het,het ons gisteraand in Nassau oornag omdat die weer baie sleg is en daar geen manier is dat ons vandag met tender bote sou kon inry na die privaat eiland nie.Moes lag toe van die personeel vir ons vra of ons vanaand in Nassau gaan rondloop en ons antwoord is hulle nou mal om in die vreeslike wind en weer buite rond te loop gaan nie gebeur nie ,nes ou mesnse oppad bed toe!! liefie was in elkgeval aan diens en alleen in die donker gaan ek beslis nie rondloop nie.Toe ons vroeg 5h00 vanoggend die diep see in is toe begin die gewieg en gerol van die skip en so het dit heeldag gegaan,nou en dan slaan die branders teen ons porthole vensters maar net toe ek n video neem toe is daar die mooiste reenboog op die horison.Het darem vandag weer by die gym uitgekom maar die res van die dag was n lui lekker bed dag,onder die duvay met n boek en liefie kon sy verlore slaap inhaal,die het sommer ordentelik geslaap.Vamiddag laat is ons dek 13 toe vir vars lug en met n uitsig oor die omgekrapte see en wind wat nog stoot.Terwyl ons nog daar sit sien ons skielik n helder lig wat lyk soos n verskietende ster maar vir my baie helderder gelyk, soos n vuurbal met n met n lang stert en toe is hy skielik weg,wierd gevoel want jy weet nie wat dit is nie en skielik is hy net weg,so weet nou nog nie wat dit was nie.Ook vir n oomblik gedink hoop net nie weer n vliegtuig wat val nie.Ongelukkig bewolk so het in die wolke verdwyn kon hom nie volg nie.More is ons weer in Miami en my 3 de laaste besoek voor ek afklim.So bly met my laaste week is liefie af so gaan in Miami en Nassau saam kan rondloop en beste maak van ons laaste week saam dan is dit huis toe!!!!! kan nie wag nie.So tot more mooi bly.



No comments:

Post a Comment