28 Oktober 2015: Georgetown Grand Cayman Islands
Vanoggend het ons aangekom in Georgetown in die Grand Cayman eilande weet nou nog nie presies waar ons is nie!!! sal eers op n kaart moet kyk of moet google!!Omdat ons nie dok nie word ons weer met tender bote aangery wat vir my altyd lekker is,liefie hou nou weer niks van tender nie.
Die see lyk vir my maar rof en sien daar is tot lere langs die water op sekere plekke waar daar baie rotse is vir as jy seker afgespoel word.Het eers vir my die dierbaarste klein seaturtle magneet gekoop wat uit skulpe gemaak is want die eilande bekend vir dit en toe is ek al langs die see af maar naderhand omgefraai toe ek sien nou in woonbuurt en nie eintlik n sidewalk nie.Geen Starbucks op die eiland nie so is toe sommer in n koffie winkel waar ek darem my blog kon pos en fotos kon laai.Voel weer verlore sonder my BTC selfoon want hier geen opvangs nie so sal moet wag vir Saterdag wanneer ons weer in Bahamas waters is.Na my kuier in die koffie winkel het ek pad gevat in die teenoorgestelde rigting en oppad in twee van die verpleegsters vasgeloop en is toe sommer saam met hulle al langs die see af.Dit vreeslik geniet en lekker gesels en gelag.Baie fotos geneem en toe ek n fotos van die een Filepeno wou neem voor n palm boom se hy heel droog neewat waar ek vandaan kom is daar baie van hulle!!! hom so geniet baie oulike mannetjie.Die ander verpleegster het besluit lus vir swem en die is sommer die see is maar syt haarself geniet en tevrede dat sy n swem kon inkry voor ons teruggekeer het skip toe.Bitter warm vandag en voel het nie genoeg vog ingekry nie seker n dodelike kombinasie as jy nog drank ook in die lyf het.More is n seedag en dan is dit tyd vir afklim vir al die coutry aanhangers,moet se was eintlik n baie lekker cruise ,rustig en nice musiek en sangers,lyk soos oulike mense een groep het tot van Australie gekom om deel te wees van die courty cruise,het hulle gisteraand geluister en oooo die jonges het baie energie omtrent gespring met hulle gesingery die hoofsanger buk regagteroor terwyl hy kitaar speel en raak amper die grond,my verstom aan hom,positiewe energie afgegee.Gisteraand is ek en liefie na ete gou uit op dek 13 want was volmaan en wat n mooi uitsig,toe ons daar kom was Igor daarso en die het toe van ons n paar fotos geneem,special oomblikke.Baie stil daarso want net die crew mag daarso sit en kuier.Wou baie graag nog wag vir die fancy dress met die Haloween party maar nie by dit uitgekom nie,hoor net vandag was baie oulike costuums en klink het lekker gegaan.Die bed het gewen en was nie lank nie toe is die twee seekatte in droom wereld.Wil net nou gou die sailaway gaan kyk en dink moet vog gaan inkry want te min gedrink vandag voel effens naar en nie nou tyd vir siektes nie!!! Tot more mooi bly .
29 October 2015: @SEA
Today is the last day of the country cruise trip and i can say am going to miss there music for everyday there was live music around the pool and different musicians. This afternoon i will be there to enjoy the last bit.The line up is Clark Hill,Maggie Rose( that sound like a real country rose!!) and then Ray Scott.Got a big party at midnight with Lindsay Ell, a Canadian born singer that also sound exciting but think will give that a skip dont think hubby will be impressed with me galavanting and he has to work tomorrow!!Seems that a few of us were tired and not bright eyed and bushy tailed after yesterdays heat in Georgetown,so oortjies hang vandag!! the crew that were off yesterday just want to go back to bed for sleep.I was up and about early morning and was back to the gym and then had a solid breakfast!!So this afternoon is country music on the open seas with the wind in your hair,special ,something to remember,as my one friend says, building memories.I know i have said this over and over again but am really thankful,know it is a huge privilege would never have dreamed that we would end up here, sailing the seas and meeting people from all over the world.Well will let you know how my county afternoon went.Yesterday morning it was time for a little bit of crying,watched the movie Maverick about the surfers life and just loved it but had me in tears,so mooi en ergste gebaseer op die waarheid dink het weer vir liefie n paar benoude oomblikke gegee tot hy besef is alweer n gehuilery oor n fliek maar soos hy ook se, sy hart kan niks meer vat wat sad is nie ,lyk my die ouderdom doen dit aan n man!!
30 Oktober 2015: Miami
Wel na n week van Country Music Cruising is ons terug in Miami en dit was n fees,dink ek gaan hulle mis want elke dag was daar lekker musiek om die swembad so ek het elke middag laat my koffie gedrink terwyl ek na hulle luister.Die sangers ook oulike mense,ons mense.Lekker vir myself gelag want gister was fotos tyd saam met die sangers maar vir my niks beteken nie want sal by ouens verby loop of saam in die hyser wees en nie n clue wie hulle is nie maar eintlik bekende mense hierso.Nou ja so gaan dit in n vreemde land!Toe ek vanoggend ontbyt toe is, toe is al die speakers en toerusting al weg kon my oe nie glo nie,en reg vir die volgende lot.Moes vandag alleen rondloop want liefie werk vandag maar hy darem more af in Nassau en ons wil dalk die bus vat na n strand aan die ander kant van die eiland,nogal Love Beach!!Die ander dr was verlede week daarso en lyk vir my baie soos ons strande.Vandag ook my maandlikse groceries gaan koop wat bestaan uit Coolaid aanmaak koeldrank,Beechies,Sweets,Neute!! iets om te peusel in die aande.Lieflike dag hierso gewees maar net weer baie warm,omtrent gesweet met my terugtog skip se kant toe.Nog een van die vloot se skepe in die hawe vandag die Pearl,was ook al op hom gewees ,was ons tuiste met Alaska se eerste trip.In November kom die Escape, al die pad van Duitsland in Europa waar hy gebou is en die finale toetse en seatrials gedoen is.Vat 4200 passasiers,weeg 163,000 ton,die skip gaan in die Karibiese eilande rondseil.Vandag wil ek met sailaway die area oorkant South Beach afneem wat ook vreelik mooi is maar is woon eenhede met n view to die for.Nou ja more is dit
Nassau en dan weer die eiland.Mooi bly
31 October 2015: Nassau
Gister was ons in Nassau op n baie warm dag,het eers planne gehad om n ver ent te gaan stap
Atlantis se kant toe maar liefie was laat so toe het ons besluit gaan net strand toe gaan en lekker gaan swem,te min tyd.Die water was weer helder en n turquise kleur wat baie aanloklik lyk orals waar jy gaan.Toe ek natuurlik eers die water in is ,toe sukkel ek om uit te kom en ek en liefie maak beurte want daar is toe weer n paar suspisiese karakters wat onder die palmbome rondsit en probeer om cubin sigare aan ons probeer verkoop.Die een mannetjie het rustig gele en rook en toe later te lekker met homself gesels en gelag???? Laat middag het ons oppad terug besluit om eers onsself te bederf met n roomys en toe hy opgeeet is gese wragtig moes twee gekoop het maar nou ja volgende keer.Vandag was 5 skepe in die hawe wat die meeste sover op een dag was.Dysney was reg langs ons parkeer en lyk indrukwekkend het n water tube op dek 12 wat heelbo op die skip is waar mense met n tube deur n deurskynende buis ry,lyk na pret!!Met sailaway is ek en liefie op na dek 13 waar net die crew mag kom en toe rusitg daarso gesit terwyl ons wegseil uit Nassau wat regtig n pragtige gesig is,het n video geneem en moet dit eintlik nog opsit dit gee jou die regte gevoel van hoe dit voel.Eers het ons by n tafel gesit met voels wat aanmekaar skreeu toe net om agter te kom dis n masjien met voel geluide om seker die seeumeeu van die dek af weg te hou.Toe ver weg van hom gaan sit en verstaan natuurlik ook nou hoekom niemand daarso wil sit nie!!!Aaandete kon ons op dek 12 buite gaan eet want was n lieflike windstil aand.Toe is dit slaap tyd na n lieflike dag.
1 November 2015: GSC(Great Stirrup Cay)
Today was another day on a private island in the Bahamas,must say does sound very cool!! but is just another day at the beach.I first had a good workout in the gym and then got stuck at breakfast while surfing the web!! just so nice to be able to be in contact with friends and family.When far away from home it is more precious that gold, believe me.The biggest gift hubby gave me was the BTC simcard while i am here,so i can stay connected and who would have thought that!!Am not a great fan of Facebook but here it keeps you connected,is quick and easy and the same with whats App ,know when i get home i am missing in action but then my phone bill is sky high!!!Hubby on duty today so i got of the ship and took the tender boat to the island for a lazy day in the sun or i should say under the palm trees,die skipkat soek koelte en skaduwee,the sun feels worse here don't know if i am imagining things. Just before i had to catch the tender boat back i went for a swim in a area where very few guests go, so it is heaven have the whole beach to yourself and the water,here and there you have lovebirds that were also looking for peace and quiet away from the crowds.This area i would use more often but there is not a lot of shade in the morning and you will be looking like a crayfish after he has been in boiling water by this afternoon.Water very salty and is like a man made lagoon with seawater,so no waves ,absolutely beautiful.Was lazy to go back and when the island tractor transport stopped and asked do i need a ride i decided sounds good and off i went,got dropped right next to the tender boats.By this time my battery was flat after being on Pinterest for a lonnnng time and i was also flat!! dis not even make a stop at the lunch kiosk today.So until tomorrow,bye
No comments:
Post a Comment