20 October 2015: Freeport Bahamas
Heeldag gister het die wolke weer saamgepak en was die weer onderste,ons is eintlik vroeer terug skip toe net ingeval ons in die reen gevang word.Wel min het ons geweet wat die nag vir ons wag,vreeslike rowwe see sommer nog voor ons behoorlik gister middag uit die hawe is,het die branders oor die dolosse gebreek en gisteraand was niks in vergelyking met dit wat gewag het nie.Met terugkeer van ons rondloop in Miami het ons eers n middag slapie ingewerk en toe is dit tyd vir n bietjie gym.Teen die tyd was ons oppad see toe en dit was vastrap al die pad.In die mediese sentrum was daar kort kort mense met bleek gesigte en groot oe,kry hulle so jammer want as dit mooi weer is ,is dit darem n heeltemal ander ervaring en die sailaway regtig iets besonders,met die son wat sak en Miami in die agtergrond,dink vandag wil jy net kop toetrek en terug land toe!!Kort kort slaan die branders sommer ordentelik teen ons ruit maar ek verkies om dit eerder nie te kyk nie.Liefie se nee wat, het al erger beleef met goed wat van tafels val en breek,so oo genade tog hoop nie dit le nog voor nie.In die groot wilde see is die groot skippies niks nie.Wel ons het die nag oorleef en gisteraand so vir liefie gelag hy se nee al wat passasiers is ,is groen om die kiewe maar ons twee ou skipkatte is honger en gaan eet te lekker in die eetsaal terwyl almal om ons hoog trap en glad nie lekker voel nie.Moet se bitter dankbaar dat ek nie seesiek raak nie,het lekker geeet en toe is dit bed toe.Gelukkig het die storm in die nag darem bedaar en ons is kalmer water in of ons het onder die storm uitgeseil! In die vroee more ure toe loop dinge weer glad en vandag n pragtige dag in Freeport.Op die buite dek sien ek toe gisteraand staan die klank toerusting weer gepak vir die volgende charter cruise wat Vrydag begin,en soos ek gese het weet nog nie presies wie gaan ons volgende surprise wees nie ,gese dalk country sangers ,so ek hoop regtig so, sal dit baie geniet en en die 2 nuwe ports wag ook!! Personeel weer besig met hulle weeklikse veiligheids drill en ek gaan maar net nou weer gaan rondloop en almal bekyk van onder my groot goggles!!!Die weer darem baie beter en leefbaar op die oomblik en dis n groot seen na al daardie verskriklike hitte.Nou ja mooi bly tot more.
21 October 2015: Nassau Bahamas
Today hubby was off for the day, so just after breakfast we could get off and spend the day together.The wind was not friendly so first we walked past Junkanoo Beach and on to Fish Fry Heritage Village,where guys were busy putting up things for i think a festival that is coming up at the end of the week,so would be interesting to come back to see what all that is about.Then we braved the wind and decided to lie on the beach and i was forced into the water due to nature calls!!! it was cold and the sea choppy so not your ideal sea and beach day! but we made the most of it.I was covered in sand from head to toe but decided ag wat going for a shower when we get back, so fine go with the flow!!After our windy beach outing it was time for Duncan Dounuts and today we tried something new which was lovely but gave us both brain freeze and will order it again and just had to get 2 nice healthy donuts!! yummy were delicious .Wi fi very slow so decided to move on and next was a stop for a photo at the pirates museum with me locked in the galg bench! where heads get chopped off! Next time i will try and get hubby to pose for me but as you know ,dit kos mooi praat en smeek vir enige ou foto.The weather has been playing up and not good at the moment so afternoon was perfect for a snooze and then we were in the gym late afternoon to work off the lovely delicious donuts!Tomorrow it is GSC private island but weather forecast high swells, so don’t know if that will be happening.Until next time,bye
22 Oktober 2015: @ SEA
Vandag was dit toe weer te rof vir enige tenderboot ryery so niemand is na die eiland toe nie en ons is stadig weer oppad terug Miami toe, so die passasiers is weer vir n dag op die see,die arme lot het mos met die intrap slag die vreeslike rowwe see gehad en nou geen eiland dag maar nou ja die weer kan ons nou nie beheer nie.Hoor dat daar aan die weste kant van Mexico n hurricane genaamd Patracia nou weer aan die kom is maar dink nie dit gaan ons kant toe kom nie of ek hoop regtig nie so nie maar dit is hurricane season soos hulle se,so hulle is in die rondte!!Omdat ons natuurlik so lekker gister middag le en slaap het was gisternag maar n gesukkel om aan die slaap te raak en nou is dit middag hier by ons en ek is nou so vaak maar voorgeneem om nie weer so te slaap nie,weet nie hoe lank dit sal hou nie want sodra liefie hom plat trek hier langs my, val ek nie lank na hom in nie.Hy terg my al want ek se elke keer gaan nie slaap nie en dan gaan ek van horisontaal na n vertikale posisie in n oogwink,blameer maar die gewieg van die skip!!Vanaand word ons bederf en gaan uiteet by een van die restaurante op liefie se baas se rekening,so dit sal weer n laat aand wees.More oggend is ons in Miami en dan klim die nuwe charter cruise gaste op maar lyk my dit is country musiek aanhangers so behoort darem baie lekkerder te wees as die vorige wilde lot.Sien ook baie uit na Key West en Georgetown maar ons eers Maandag in Key West en Woensdag in Georgetown.Dan is Oktober ook weer verby!So tot more.
23 Oktober 2015: Miami
Vandag eers gaan ontbyt eet en toe is dit strate toe vir ons twee skipkatte!! want volgende week werk liefie met altwee besoeke aan Miami dan is dit alleen rondloop vir my.Ons was eers weer aan by ons gewone koffie drink plek en al ons updates gedoen en terwyl ons so sit, kom daar kort kort n persoon verby met Ironman aankope in plastiek sakke ,ek se naderhand vir Liefie waar kom die mense vandaag en hy google eintlik Ironman shop om te kyk of ons dit sover gemis het en wragtig laat oggend se ek, kom ons gaan kyk wat gaan aan en wraggies vir my man ,die jackpot!! Ironman 70.3 Sondag in Miami so al die hype en opstel van alles aan die gang.Was soooo lekker net om dit te beleef en kon nie genoeg kry nie,tente en tente met allerhande verkope,alles met sport te doen baie soos Ironman in SA net op n baie groter skaal.Kon darem vir hom n peak koop wat se Ironman 70.3 Miami so hy was soos n kind.Het klomp fotos geneem so sal julle wys,weet natuurlik dis my voorland as ons eers weer permanent terug is by die huis,hoe se hy, daar is al ooms wat al op 75 dit ook doen ,so hy het goeie kans om dan op die podium te eindig!!!If you cant beat them ,join them!! moet bieg vir my ook exciting maar ook nerve recking met race day maar daardie gesig as hy oor die wenstreep hardloop kan mens vir niks verruil nie.Gelukkig is nog n Comrades nie op die bucket list nie,done and dusted n op en n af gedoen (Durban na Pietermaritzburg en Pietermaritzburg na Durban) so hoop dit was genoeg,got the T-shirt!! Maar met die tipe siekte wat die mense het weet mens mos nooit nie,dit het ook ook al geleer!!Met al die rondloop het ons uit tyd gehardloop en druipstert weg van die waterfront terug skip toe,wou nog net rondloop en kyk maar nou ja die skip wag vir niemand,en dit was toe, hoe se die kinders klap n toon Mamma !! Oppad terug net langs ons skip was toe die Carnival Ecstasy wat een van Danielle se klasmaats se huis gaan wees vir volgende jaar so toe is dit eers fotos neem van haar tuiste ,wat ek more sal aanstuur.Die cruise die week is country cruising www.countrycruising.com so sien nogal uit want hou van courty musiek,die passasiers lyk ook normaal en meer ons tipe mense, so dankie tog!!Die skip waarop ons sou gewees het voor hulle liefie se itinary verander het doen op die oomblik Mexico en een van die hawens is presies waar ons sou gewees het ,so hoop net hulle was uit hurricane Patricias se pad.Tot more.
24 October 2015: Nassau Bahamas
This morning we arrived in Nassau on a perfect morning,but after all yesterdays hype and excitement about the Ironman i am pooped,moeg!! Even slept late and gave the gym a skip but not breakfast!!! Forgot to tell you yesterday when we got back to the terminal after our town visit there were no passengers to be seen and i thought did i get the times wrong and are we leaving earlier than usual,stress mode and to make things worse at all my stops they had a issue with me like where i enter the building to board,at security,and were i normally just walk straight through onto the ship so by this time i was sweating and stressed!!! Thank goodness after all was checked i got the green light and off i went.Today i strolled around town and made all my shop stops but was not very energetic,the water was this beautiful turquoise colour ,in the harbour area you could see the sand,which was a first.After my walkabout i went for lunch and watched the sound crew getting the stage ready for tonight shows.These speakers and gadgets are huge did not realise these is so much that goes into sound mechanics! Hope we can get to sit and enjoy some of the music.Here are some of the singers: Neil McCoy,Trace Adkins,Joe Nicols,Craig Morgan, Maggie Rose,James Wesley ek is bevrees nie een lui n klokkie nie!!! must be getting old.Hope we will be able to visit the island tomorrow after giving it a skip for 2 visits because of bad weather.So until next time bye.
25 Oktober 2915: GSC(Great Stirup Cay)
Gister middag was een van die bekende country sangers? Neil Mc Coy se optrede om die swembad en wraggies toe ek daar opdaag toe is die hele plek gepak van die mense ,dink al 1500 mense was seker daar om te luister.Wel toe kry ek darem n gaaitjie en het ook gestaan en luister,baie mooi rasper stem en sy show geniet,seker 2 ure aanmekaar gesing,praat van 20 jr terug se liedtjie so nie meer n springkuiken nie,skat hom so in sy laat veertigs of hy het grondpad geloop?!!Sal beslis eerder op een van die tipe bootreise gaan want hulle speel dan die musiek waarvan jy hou,so n fees.Daardie ander skollie mollies voel seker dieselfde oor hulle ,hard rock wilde musiek maar beslis nie vir my nie,nagmerrie musiek en mense was vir my so erg dat ek hoop ek hoef dit nooit weer te beleef nie.
Vanoggend by die eiland aangekom maar die see beslis nie glad nie maar gelukkig kon ons afklim en na ontbyt het ek besluit gaan vandag bietjie swem en snorkel.Min ek geweet wat n fees vir my voorle toe ek die water in is om te snorkel,vandag weer die mooiste kleur visse gesien en die water was kristal helder soos wat jy in die prentjies sien.Die water maar choppy so het elke nou en dan n bietjie water gesluk veral nader aan die dieper water maar oppad terug strand toe, is ek ewe skielik in die middel van n skool klein vissies skat hulle seker so 15cm groot,en jok nie as ek se miljoene van hulle nie,was n ongelooflike ervaring en skielik verander hulle rigting ,het ook n paar groot visse gesien wat ek aangeneem het op hulle jag maak,so baie van die klein visse dat ek naderhand gedink het my oe of brein speel nou tricks op my want as hulle vinniger swem dan lyk dit soos n streep wat aanmekaar loop,amazing gewees en natuurlik net daar gebly tot hulle weg is,naderhand met ouma vingers weer uit die water.Gaan fotos soek wat dit kan verduidelik want moeilik om partykeer te verduidelik wat jy sien of ervaar en n foto se dit visueel.So dit het my dag gemaak en vanaand wil ek en liefie na ete bietjie musiek gaan luister en op 13 gaan sit, waar net die crew kan kom,hy werk al heeldag so kort bietji wind en seelug en gelukkig amper weer volmaan,sien is Dinsdag die 27 ste vol,ook dit altyd bitter mooi as dit n wolklose aand is.So tot more ,bye
26 October 2015: Key West Florida
Arrived in Key West at about 9h00 this morning but before we could get off we had to go through customs on the ship and then we had trolleys and buses that took us to from the ship through the navel base and then dropped us in town,nobody is aloud to walk on their own from the ship because it is a navel base with strict security ,told us there could be submarines in the navel base but we would not know for you cant see them ,sometimes.Well what a surprise i had a great day and love the place ,would love to come back and see more.So disappointed because hubby was on duty so could not get off,got him a magnet that says 90 miles to Cuba!! this is the Cape Point of America,all roads end here and Cuba is really 90 miles from here.Beautiful big houses all along the waterfront and the vegetation is lush and tropical,no wonder Ernest Hemingway decided to stay here,he had this big double storey house with a huge garden in town,i had to be accept to just have a look from outside!! would have loved to go inside but as you know everything cost a $ or two!! Walked all day and tried to see as much as possible,just like the vibe,architecture,vegetation,everything.Then on our way to town the bus driver told us we could see boobs around but he calles them big T’s for tomorrow there is some or other big day,i am wondering if it is Halloween for saw a lot of houses and porches all dresssed up with the theme,pumpkins,spider webs ect .Well what i did not expect were half naked people dressed or that covered up the bare necessities with the American colours one girl just had duck tape on her body,o genade took a pic as proof,crazy stuff.Also body painting seems to be big here or for this special weekend,omtrent kaal stert!! At least most had the bodies to show but still cant get use to it cant imagine walking around like that ,seker ook maar goed so ,what a sight that would be!!!Stopped at a Cubin coffee takeaway ,would have loved to try the coffee but by this time i just wanted something cold over my lips for walked and walked and walked. Took some pics with statues that were all along the waterfront definitely to much to see in one day.Well by 3h00 i was moeg en opgeloop so took the trolley back to cruise ship while listening to Cuban music which was special..So tomorrow we at at sea for the day and Wednesday it is Georgetown,until next time ,bye.
No comments:
Post a Comment