Wednesday, 14 October 2015

5 Oktober 2015 Miami

5 Oktober 2015: MIAMI
Today we arrived in Miami on a beautiful day and not so hot and humid which i am very thankful for,and best of all hubby off for the day so we go galavanting together.After 9h00 we met each other   on the other side of customs and off we went,walking to downtown and the waterfront,is about half an hours brisk walking and you are their.Must admit is a lot more effort to walk but you see and experience so much more and today decided to where a dress for a change!! but the old beach sloffies had to go with ,for a dress with tekkies would not do the thing for this skipkat!! moet darem ordentelik lyk! i know the sloffies sounds bad but looked ok!When we got to the waterfront hubby had lots of things to download ,so Starbucks was our first stop and there we got stuck again for a very long time even went back for a second order of cappuccino and blueberry muffins.At lunch time i left hubby and went to downtown for our shopping supplies.Just heard that the cargo ship that was caught in the hurricane sank off the Bahamas, very very scary, what i cant understand is why they took it on headfirst when everyone knew a terrible storm on the way,or could they not get out of its way?? Must tell you when you see these large ships and containers ship they are huge but on the sea they look like a speck in the ocean.Till tomorrow.

6 Oktober 2015: Freeport Bahamas
Today we are back in Freeport for my second visit,have decided to just get off and go for a quick walk.Had a good workout in the gym and hubby and i have a bet on ,who will be able to do 100 wheel tummy exercises first,only second day and could only do 15!! so hier le werk voor!! Must say i really enjoy the gym,will never forget when i joined a gym a for the first time in Cape Town i could hardly walk after my first workout,wont make that mistake again.This ship is the oldest in the fleet and the library not so great, so i joined up with kindle and bought my first book yesterday so very excited.Still prefer a book in the hand but will have to change with the times or stay behind.Tomorrow we are in Nassau and hubby off, so we are planning on going to the beach for the day,will be his first time of fun in the sun so hopefully we will have nice weather.So until next time,bye

7 Oktober 2015: Nassau Bahamas
Voor ons afgeklim het vandag het ons darem eers albei in die gym uitgekom en n lekker oefen sessie ingekry beter as wannneer jy terugkom van die strand want dan net lus vir n stort en middag slapie!Was so lekker want vandag was die eerste keer dat ons twee saam in Nassau kon rondloop,so ons is eerste na die supermark vir n paar goed en toe het ek hom n kettingkie gaan wys wat vir my vreelik mooi is!! natuurlik iets heel anders en baie bonkig,wag maar tot dit weer op n special is aangesien ons nog lank hierheen gaan kom. Daarna strand toe gestap en n lieflike dag met n effense windtjie wat ook goed was want anders vreeslik warm en bedompig.Langs die pad eers fotos geneem by Senoir Frogs en toe gesit en luister na pragtige eiland musiek met n live band,is darem mooi en voor jy weet ook aan die swaai met die ritme.Toe is dit strand toe en ek wil in die skaduwee wees en liefie in die son ,so kon darem vir ons albei n plekkie onder n palmboom kry,hy met sy son en ek sonder.Ek is eerste die water in want wou nie ons goed alleen op die strand los nie want hoor nie veilig om dit te doen nie,so na my afkoel was dit sy beurt en hy het sommer n lekker ver ent gaan swem.Volgende keer sal ek beslis my water skoene aantrek want die see se klippe maar skerp en die voete sag..Ek was omtrent soos n walrus en tot op die stand uitgespoel en dan eers opgestaan om van die klippe weg te kom,what a site but who cares niemand ken my nie! Toe eers vir nog n rukkie gele en droog word voor ons die terugtog begin het.Volgende keer wil ek saam met liefie na die pirates museum en wil graag daarso fotos neem,so dit op lysie met volgende besoek as hy af is.Dis nou regtig n groot voorreg om so baie keer n plek te besoek want baie tyd om eers rond te kyk en dan om rustig te besluit waarheen jy orals wil gaan,wens net die budget het beter gelyk maar weet moet nie eers kla daaroor nie want om net hier te kan wees n seen en voorreg.Lag eintlik vir myself want moet kies tussen n taxi rit of koeldrank?? watter een gaan dit wees,die koeldrank wen gewoonlik.Nou ja tot more mooi bly

8 Oktober 2015: GSC (Great Stirup Cay)
Yesterday was a perfect day on an island in the middle of the ocean!Only problem, it is hot, very hot and the white sand makes the glair so bad ,you can hardly open your eyes,so cant go without your sunglasses!So those that wish that they wash up on a deserted island beware,not without,shade,water and sunglasses.First i popped in at the medical department just to say hi and then off i went exploring again. Don't know what was wrong but the petrol was not coming through properly so i was pap in die stert and on a go slow.Some days you just get up tired! and today was one of those days.I discovered that all the water sport available on the island was in a spot that i  had not been too before, things like parasailing,jet ski rides,canoes,ect. As i said before when you know the right people there are advantages and today freshly baked fish was delivered  by the islanders who stay on the island and i was lucky to also be invited to the feast!! Nothing like fresh fish out of the sea,was amazing,finger licking good.Then it was time for a snooze under a palm tree before i decided to go snorkelling again ,ek in my pikkewyn pakkie,each time the back zippers long black pull up toutjie comes passed me ,i got a fright.Also a lot of sea weed today and scary feeling when that touches you under water.Was so lucky to see a stingray in the shallow waters minding his own business and so glad when another diver showed me the stingray,great excitement.Once you start following the fish you are in another world and nice to swim over huge rocks and find all these places where the fish are eating or hiding.The rocks are very slippery and covered with algae,so you let the tide just push you around,and go with the flow. The water very salty so after the swim, time for a shower.Those of you that think a dull life for the doctors,today one patient was a bird with a piece of fish line and a hook through his foot,so hubby had to push the hook through and cut it off then they slip it back and out,so did his good deed for the day,the bird was brought to the medical by a passenger.I always enjoy the ride back to the ship for we are all full of sand,look like hell! had a nice day at the beach and then it is late afternoon and you cant wait for that nice hot shower,makes me think of our Kenton holidays and camping, such wonderful memories.Special times that you never forget.We left the island at about 17h00 and then i went up to deck 12 to enjoy the sunset and what a sunset it was 2 hours later,just the ocean,water all around you, a few clouds and the sun going down.Even the passengers were quite, everyone was just taking in the beauty of it all.Even after feeling a bit pap,and a few pills later ,was a fantastic day.

9 Oktober 2015 : MIAMI 
Vandag weer terug in Miami vir die volgende lot,eintlik amazing hou nooit op nie soos jy aflaai klim die volgendes op en so gaan dit week na week,waar hulle vandaan kom weet ek nie want dis hordes en hordes mense! Met die afklim vanoggend ons vasgeloop in n bakleiery tussen 2 vrouens was eintlik geskok om die affere te sien,amazing ,gevloek en geskreeu en geslaan tot 1 vettetjie het op die sement geiendig in hulle geskommel,stom om dit te sien , ek skaam my dood.Ek en liefie is vandag weer terug na die waterfront en vandag n nuwe deel gaan verken al langs die waterkant wat eintlik heel mooi is.Natuurlik weer al die vreeslike groot en grand seiljagte wat so teen die hotelle vasgemeer is. Het n foto geneem van n beeld wat sit op n tou of kabel en hoe hy bo bly kan die klein brein van my nie uitmaak nie  dit fasineer my en dink gaan volgende week die ding weer gaan uitkyk? Vandag het ons weer gesweet dat dit bars net dit was n workout op sy eie,nee wat ,ek nie gemaak vir dit nie,verkies huis!hulle kan maar die hitte hou,almal sweet!! 24/7,dit loop net.Gin wonder alle plekke het aircon nie en jy sien ook nie baie mense stap nie maar dis seker ook hoekom,net te warm!Net crazy toeriste soos ons wat nie kan bekostig om heeltyd die taxi te vat nie, so ons stap en maak asof ons wil!!!More inspeksie in die mediese dept so almal aan die spark om alles reg te kry want kan punte verloor as dit nie reg is nie en dit nie goed nie.O ja wou al lankal vertel en skoon vergeet liefie het n nuwe app afgelaai op sy rekenaar waar jy enige pil hierso vat ,sy kode intik en kleur en die rekenaar program se vir jou dadelik wat dit is,is dit nie amazing nie,ek het hoeka n pil op ons sitkamer bank gekry en toe wys hy vir my hoe dit werk,ongelooflik what next??Dis nou een ding van die eerste wereld, as jy hou van ontwikkeling en tegnologie is die die plek vir jou,dis mos liefie se kos so hy blom omtrent,elke dag iets nuuts en n ding wat jy nie van geweet het nie.Raak nou slim!!Nou ja tot more, hierdie net n naweek cruise of booze cruise soos hulle dit noem ons Maandag weer terug vir nog.Nou tyd vir die sailaway so tot more mooi bly

10 Oktober 2015: Nassau
Last night with sail away i perched myself on deck 6 for a while and then i went up to deck 12 and what a beautiful sight it was,i was so lucky to see dolphins playing in the wake of the ship and was very special,they were jumping and showing tails but as you know it goes so quickly all i could get was a small tail sticking out.Then the sky changed into this orange colour with Miami in the back round ,will post photos as soon as i can.Had a good day and was ready for bed after supper.This morning i was back in the gym but decided to stay on board today for just plain lazy no other explanation.The medical inspection was done and they got the green light ,only 1 mistake so think they can be very happy and proud of themselves.Decided to first write my blog before i go up for some afternoon tea,ooo nie ons tee nie en my five roses al lankal klaar but next time i will bring big box.Have terrible tea ,glo tipe natural tee and takes for ever to trek.Well did we have a ordentelike dondestorm,this afternoon it came down in buckets and buckets and just as quickly as it came it was over and everything was wet all over ,some poor passengers were caught in the storm so by the time they got on board they were soaked but at least they said it was fun and a experience. Realised that to get the best moment of the day you have to be outside when the sun sets or early morning ,but think will give that one a skip.Laughed at hubby, he says no ,he got up enough in his 17 years,as a GP, not again.The other night he woke me up to show me the moon and another passenger ship sailing at night not too far from us,was beautiful with all its lights on ,tried to take a pic through our port hole but could not get it right,after a while he says i should not have woken you, now come back to bed.Until tomorrow,bye.

11 Oktober 2015: Great Stirup Cay (GSC)
Vanoggend was dit vroeg roer want liefie weer op die eiland vir die dag en die weer het nie baie belowend gelyk nie,weer voorspelling het gese donderstorm in die middag maar met ontbyt het dit oopgetrek in n baie lekker dag met gelukkig n windtjie wat waai wat dit dan baie meer leefbaar maak in die hitte.Ek het eers deur my normale roetine van gym en ontbyt gegaan en toe is dit tender boot vat eiland toe.Daar aangekom en dadelik na die mediese sentrum maar voor dooie mans deur gekom net toe om te hoor nee hulle het n noodgeval op die eiland en hulle besig met die pasient.Vir n rukkie gewag en toe besluit nee wat ek gaan nou rondloop en sien of ek nie op hulle afkom nie,maar teen die tyd het hulle die pasient reeds gestabiliseer en sy is met n agterste pad weggeneem tenderboot toe om weer skip toe te gaan.Later weer n draai gaan maak en toe gehoor die arme vrou het geval by een van die cabana huisies en haar enkel op 3 plekke gebreek!!Geen drank betrokke, te oud en te vroeg in die oggend!!! Toe is dit alweer tyd vir middag ete en die span het weer weggele in die vars vis.So na die kontrak behoort hulle jodium aanvullings reg te wees!!Toe is ek na die eet area toe om vir hulle te bederf met vars vrugte,waatlemoen,spanspek en pynappel,hulle nagereg.!!Daarna was dit weer tyd vir le onder die palmboom en die mense dop te hou,my tydverdryf op die eiland.Het elke week groot planne met ipad en boek om te lees maar van dit kom net mooi niks.Die donker bril n probleem want nie multifocal lense nie ,so nou kan ek nie lees nie, is bevrees dis ons volgende projek multi focal donker brille vir my en liefie,dit gaan hom seker n paar rand uit die sak jaag.Ai die ouer word nie vir sussies nie!Nou ja ,nou weer anker opgelig en ons weer oppad na Miami,mooi bly

12 October 2015 : Miami
Another beautiful day in Miami,i just got excited about not being too hot but that did not last very long for as the day went on the warmer it got and the humidity got worse.I had to hit the road on my own today for hubby working and only off on our next weeks beat!!So off i went with my umbrella,first i popped in at the waterfront and then it was Rossi and Marshals, shops that sell clothes and a whole lot more!Had no one chasing me along, so enjoyed my morning going at my own pace.Got carried away with all my browsing and before i knew it,it was time to start heading back, i did not even get to making my normal Starbucks stop for Wi fi and loading my blog ,so hubby will have to help and post it for me on the ship.Also picked up a hop on ,hop off, bus tour guide map and maybe hubby and i can go on one of them.There are 3 loops , a city, beach and cultural loop,sound exciting.Moet nou eers vertel van my bril storie,het vandag afgekom op daardie vreeslike groot Stevey Wonder brille wat jy oor jou gewone brille dra en wragtig daar besluit ek dis net wat ek nodig het vir my lees op die strand en gee nou nie om hoe dit lyk nie sal my probleme oplos vir nou.Wel gekoop en sommer in die straat opgesit en daar gaan ek,lyk darem nie te vreeslik nie maar my liewe man het my ma so gespot oor haar brille na haar oogoperasie en hier kom sy vrou met presies dieselfde bril!!! Ergste van alles vra hom of hy iets anders agterkom en dit terwyl ek die bril aan het en kom wraggies niks agter nie,kan jy dit glo!!!Sal n fotos moet opsit van die BRIL!!Sail away was weer bitter mooi en vandag het ons weer eers onder in die dokke gaan draai voor ons see toe is,lyk my dit hang af van hoeveel skepe in port is wat bepaal watter kant toe die skip  dok,starboard of portside.skipkat terme!! Tot more .

13 Oktober 2015: Freeport Bahamas

Gister was weer Freeport maar nie veel om daar te doen nie ,weet regtig nie hoekom hulle daarso aangaan nie ,so ek het eers laat afgeklim net om voete op vaste grond te kry en plan was dat liefie saam gaan en ons wou net gaan stap maar hy het toe vasgedraai met werk ,so dit was die einde van die stappery,dink dit was ook n blessing in disguise want was weer vreeslik warm buite,flou word warm!!Een ou tannie is hoeka gelawe en gesig bloed rooi,seker gedehidreer.Sal vir julle n foto moet neem van die heerlike yswater wat elke keer met terugkeer na skip vir ons wag,nie gedink water met ys kan so lekker lyk nie.Sail away was weer vreelik mooi met geen wind en n plat see,sal seker nooit genoeg van dit kan kry nie ,elke keer vir my bitter mooi.My BTC selfoon tyd baie naby aan klaar so MOET more weer kry anders is ek nie connected nie en dit mens se lewenslyn hier ver weg van die huis.Dit is maar soos Vodacom en MNT al ding is werk nie in USA nie daarso moet jy weer n ander een kry so ons het besluit meeste van die tyd in Bahamas waters daarom die BTC .So bly liefie het dit vir my die keer gekry want in die verlede was dit net e-mails maar nou kan mens elke dag gesels.Inge een van ons jong !!ladies group vriende in Graffies het gister lyk my in kraam gegaan en wraggies toe is my seltyd klaar en toe ek weer bykom en op die lig is ,toe is alles oor en uit en Ruben het gearriveer!! Dierbare gefrommelde gesiggie en lyk my maak lekker keel skoon.,ai waar is ons dae toe ons ons ou babatjies ook in dieselfde hospitaal gekry het.Vanoggend vroeg was dit weer tyd vir daardie verassings bloed en urine ondersoeke vir die werkers om te kyk vir enige goed in die bloed en uriene wat nie daarso moet wees nie!!! 50 word randomly gekies en toe was daar wraggies een arme drommel in die moeilikheid,dink dis dan pak en waai vir hulle,hier no tollerance vir sulke goed nie.Wel ek het weer gaan gym en toe besluit moet eers my seltyd uitsort en nou sit ek weer in Dunkin Donuts met lekker aircon en tik gou my blog en wil dit pos nie gister by dit uitgekom nie.Nou ja tot more ,mooi bly 

No comments:

Post a Comment