25 September 2015: Miami
Vanoggend in Miami aangekom met wolke wat lyk soos donderstorms wat enige tyd gaan losbreek en toe was dit ook net so,voor ons nog van die skip af is, toe begin dit aan en af reen.Moet se hou van die plek en gee vir jou so n layed back gevoel ,meeste mense loop in strand klere rond so sloffies die voetdrag!Eers ontbyt gaan eet voor ek en liefie met die taxi downtown toe is. Nie baie ver nie toe word ons afgelaai vir n oggend van rondloop en alles uitkyk.Hulle se die klere is goedkoop en was baie bly toe ek winkel sien wat ek ook in Puerto Rico gekry het,Marchals.Natuurlik nie baie in die winkel rondgeloop nie toe se liefie nee wat ,ek kan kom as hy werk dan sal niemand my aanjaag nie.Was baie bly toe ons n starbucks winkel sien want toe kon ons gou ons updates doen en lekker koffie drink en n muffin inwerk want teen die tyd was liefie al lekker honger,nie vanoggend geeet nie.Lyk my ek het te lekker geslaap want is vanoggend weg sonder my donkerbril en ipad,kon dit nie glo nie,toe moes ek my boeke op foon aflaai en het n vergroot glas nodig om dit omtrent te lees,ek bederf met die ipad.Eerste keer dat ek by n toilet in is met n pinkode by die deur,so dit was vir my iets vreemds en daarna was dit tyd vir voorrade aankoop by CVS.Met terugkeer na ons skip het ons nou n ding oorgekom,die taxi wat net crew vervoer stop toe reg by ons terminaal,en ons bly sit want niemand klim uit nie en toe ons tot verhaal kom besef ons almal in die taxi is crew van die ander skepe en gelukkig kom ons dit agter teen die tyd wat ons by die volgende skip reg langs ons een stop,toe spaander ons by die deur uit en moes toe wragtig al die pad terug stap na on terminaal!! maar nou ja so leer mens sal dit nie weer doen nie!! Op dek 11 is daar groot speakers afgelaai en toe ek navra doen oor die goed toe hoor ek nee dis vir volgende week se charter cruise,die skip is bespreek vir een of ander heavy metal pop groep, so hoop ons oorleef die 4 dae.dink ,dit gaan beslis n belewenis en eyeopener wees.Tot more mooi bly
26 September 2015: Nassau Bahamas
This morning we arrived in Nassau on a beautiful day with four other cruise ships in port,so it was hectic,people all over.Glad for the passengers for they could not have asked for a nicer day.Things looking good for tomorrow too so i am looking forward to the island and hubby on duty, so will be able to visit him and maybe have lunch together.On my way to the gym this morning i got a glimpse of the speakers and stage that is being put together for our heavy metal band that will be joining us on Monday and by the look of them we are definitely in for a surprise!!Had my tea overlooking the other cruise ships and the hustle and bustle going on.Then i decided to go exploring and went looking for a beach where i and hubby can just chill on ,for all the hotel beaches you have to pay to use. Bumped into one of the nurses on my way and she told me where to find the beach and also said that she was on her way to the local cricket club with a friend to have something to eat and watch the Boks play!On my way to the beach i passed a pub where i could hear the commentators that sound familiar and when i peeped through the windows wragtig the Boks were paying so that was a quick peep for me.Soooo glad they won today.Watched a video clip on SA and made me so proud ,is really special and beautiful,if only we can sort out all the other crap.So spend the rest of the morning on a beach sitting under a palm tree for shade,en soos die skaduwee skuif skuif ek ook!
Had 3 skollie mollies come up to me for a chat but decided i am hoog hollands and when they thought i dont speak English ,they decided to leave quickly ,hopeless to try and have a conversation with this old grey bird,so that will be my new go away, voet….trick from know on.As usual on these islands the resorts are really stunning and picture perfect but in the next street,armoede en verval, they just dont seem to be able to keep things together ,in desperate need of a facelift.Lyk my geen instandhoudings werk word gedoen nie,klink dit bekend! Liefie sal ook sy swem lekker kan oefen want n baie lang strand met buoys waar hy sal kan swem.Here they also have these floating boats with 2 sun loungers and an umbrella on the water ,so there you go and float around for the day,looks very nice and relaxing.Think getting back onto your perch after a dip in the sea not so easy and most probably have to get to shallow waters to get back on again.So after checking my time i decided to walk back all along the beach and next time i will be swimming.Downtown was very busy and crowded with all these passengers but i was very glad to get back onto the ship with aircon!! a life saver in these parts where the humidity is so high.Hopefully it will get better for we are going into their winter.a Shower after a day at the beach is heaven but our shower head had other plans yesterday and was spraying against the roof so hubby had to do some plumbing work and thank goodness sorted that out.So until next time bye.
27 September 2015: Great Stirrup Cay Bahamas
Gister oggend het ons by die maatskappy se privaat eiland GSC (vir afkorting) aangekom.Nog n lieflike sonskyn dag in die son.Arme liefie is vandag heeldag aan diens op die eiland en dit beteken hy moet heeldag beskikbaar wees vir enige noodgevalle,so een ou bly op die skip en die ander een is op die eiland.So hy klim eerste af en is een van die laastes om die eiland te verlaat en terug te keer skip toe.Ek het eers my ronde gedoen in die gym en ontbyt tafel voor ek 11h00 afgeklim het en met een van die eiland tender bote eiland toe is ,hulle vat 450 mense,is lekker groot en oop.Die hele plek is nog onder ontwikkeling en daar is n paar permanente mense wat op die eiland bly,gaan glo ook binnekort n permanente verpleegster kry.Met aankoms is ek heel eerste na liefie in sy noodhulp kamertjie waar hulle die dag spandeer.Kan jy glo een klein venster wat binneland toe kyk!! kon net n man wees wat dit ontwerp het!! Spot en se ,pleks hulle groot ruit het wat op die passasiers uitkyk dan kan jy sien as die moeilikheid aangehardloop kom ,nou moet hulle wag tot hulle aan die deur klop! en party hammer aan die deur en jy skrik jou dood ,dink dis bloed of dood dan is dit net n jellie vis steek of trap op n seeanemoon.Lyk my die lot is maar pieperig hulle moet bietjie by ons kom kuier!! Buite die deur staan hulle John Deere trekker met n stretcher casket dis wat jy n eiland ambulans noem en rystoele met die grootste dikste wiele wat ek al gesien het,lyk eintlik koddig.Kort voor lank is daar n klop op die deur en daar arriveer heerlike varsvis,lyk my as jy die regte mense ken, is daar voordele!! Liefie het natuurlik weggele in dit.Toe besluit ek nee nou is dit tyd vir rondloop en net weer alles gaan uitkyk,is toe na die verste deel waar min van die passasiers kom en kon die versoeking nie weerstaan nie,en is die water in. Die mooiste kleur,plat,en lou,glad nie yskoud nie,so vir n hele rukkie daar vasgeval.Daar is heelwat plantegroei op die eiland en lekker bome,gras en natuurlik palm bome,baie aanplantings is gedoen deur die maatskappy.en dink oor n paar jaar sal dit vreelik mooi wees as alles gevat het.Het ook mos die clam skulpe en huisies wat jy kan huur vir die dag,dit lyk net so lekker en omdat die meeste mense wat op die tipe trips kom gesinne is gaan dit jolig en hulle kuier te lekker.Wens regtig ek kon my familie saam bring,al is dit net een keer.Gelukkig tel my selfoon hierso n lekker sein op so kon weer gesels en skype.Laat middag het ek besluit nee nou is dit tyd vir n bietjie snorkel en is ek die see in met my eie pakkerasie wat ek saam gebring het , baie visse gesien, allerhande kleure en grotes ,regtes iets besonders,kon gelukkig n hele ent uitswem tot by groot rotse wat ver weg van die swemmers is.Toe ek begin met riffels op die vingers(ouma vingers) toe weet ek ok tyd vir terugkeer daar gaan nog baie tyd wees vir nog kom kyk,relax!! Toe ek by liefie inklok toe kry ek n heerlike koppie koffie en daarna was dit tyd vir terugkeer skip toe na n heerlike dag.Teen die tyd toe lyk ek omtrent wild met n kop wat in alle rigtings staan,so n lekker stort was net wat ek nodig gehad het.Na dit is ek op na dek 6 en was ek net betyds om te sien hoe die oranje maan opkom oor die see en hoe die son ondergaan aan die ander kant van die skip,dit was amazing.Later die aand is ons saam met die res van die mediese span op na dek 12 om te gaan sien hoe lyk die blood moon ek dog dit is die super moon maar nou ja dit was nogsteeds baie spesiaal,om te sien.Ek en liefie het natuurlik nie kans gesien om te wag tot 23h00 vir die maan nie want hy het die vorige nag eers na 12 in die bed gekom!
28 September 2015: MIAMI
Today is the day we collect our heavy metal band and there partygoers,so we will see what we are in for.Hubby working so i hit Miami streets on my own today.Well off i went after going through customs and being escorted of the ship Had the whole day to rondloop and have to be back at 16h30 so just walked in the direction i wanted to go.Well i was in for a surprise it was so hot and humid not long and out came the umbrella again,Africa style!! but i was out of the blazing sun and felt better.Imagine this picture the only women walking in Miami streets under a umbrella and the sun is shining!!!Anyway got to the waterfront and went back to the places hubby showed me last week and very glad, got to browse in Marshals and another clothing shop.Then it was time to go to Starbucks for free wi-fi and a nice cold strawberry drink. On my way back i had a free make up session at a stall along the waterfront which i loved ,felt like moviestar!! and can you believe ended up buying eyebrow make up ,het omtrent nie eers wenkbroue nie maar toe sy met my klaar is toe het ek wraggies wenkbroue !!!en dink dit lyk cool.Met terugkeer moes ek natuurlik vir liefie die nuus breek dat ek $ geblaas het,maar gelukkig het hy van die nuwe wenkbroue gehou maar nie van al die onderlaag nie!! Vir my gevoel ek het Kaap toe en terug gestap net om te sien was maar 5.11km ,het so n armband gekry wat liefie vir Kersfees van die personeel gekry het,so ek wil met al my gestap kyk waar ek eindig.Die afstand is niks maar die hitte en humiditiet baie baie erg,jy sweet soos n vark! en ek nie eers n sweterige mens nie!Vanaand is die voete ook seer so sal seker soos n baba slaap.Wel is darem weer veilig op die skip en toe loop ek my vas in ons gaste vir die volgende 4 dae,o genade die musiek is om van piep te kry,heavy metal geskreeu,en ergste van alles word gespeel oor die skip speakers ,dis so goed soos hulle sit jou in die Dolphin Rally en Harley se bier tent vir 4 dae ,son ,drank en harde musiek!!!so hoop ons oorleef om die storie te vertel.Sal maar in lewende lywe die res vertel,scary stuff vir ons,glad nie ons scene nie,wil in die teenoorgestelde ringting hardloop,maar nou ja hier sit ons ,gelukkig kan ons vlug na ons gaaitjie.More is ons weer op die eiland so sal sien wat dit inhou.Mooi bly
29 September 2015: Great Stiruup Cay
Well today is my dear mothers 75 birthday,Happy Birthday Mom hope you have a great day and may their be many more happy,healthy years ahead,thanks for all you do and mean to us all,love you lots.xxx We survived the first night with our new heavy metal group passengers but not my scene at all and am dumbstruck at all the tattoos,music and stuff,thank goodness not like this all the time for i wont survive it.Like being in a a Hells Angles party 24/7.Lyk vir ook na die punks wat ek in Londen raakgeloop het,scary stuff.Wonder what they do in real life? Told liefie is bad but think he thought i was exaggerating but last night when we went to dinner he saw it with his own eyes,toe is hy ook groot oog en stom.Net voor ete toe kry hy te doen met n gas in n rystoel,wat vloek en skel en gil,maar was geukkig niks ernstigs nie toe word hy gepos,het tot sy selfoon stukkend gegooi maar dis natuurlik weer drank wat ook praat. Thank goodness we can escape to our cabin on deck 3 furthest from all the noise and crazy music, how the poor workers on deck 10 slept i don't know,they are definitely going to be tired after these 4 days.Most of the people wear black clothes with lots of tattoos all over there bodies and funny accessories, so i stand out like sore thumb,just go up to gym and eat, then i come back down to my little hole.At least with the other normal passengers i blend in and feel at home.There will be one more charter cruise, hopefully not this same type of thing.This morning i went to gym and had a good workout and then it was breakfast with heavy metal music in my ears = indigestion!! o my genade nog nooit so iets beleef nie,hulle se mos nooit te oud om te leer nie maar wragtig hierdie is erg,dankie tog kan kies om so iets by te woon of nie, gelukkig vir freedom of choice!!Well we will see what awaits us tonight so until tomorrow,bye.
30 September 2015: NASSAU
Vanoggend was ons 8h00 in Nassau,liefie werk vandag so hy sit geen voete op vastegrond nie maar volgende week is hy in Miami en Nassau af ,so sien baie uit na dit.Ek het eers weer my gewone rondtes gedoen en toe besluit omdat ons more net op die see is ,is dit dalk goed om so bietjie te gaan verken vir die oggend.Amper weg sonder my donkerbril maar gelukkig betyds onthou en hierso loop jy glad nie rond sonder n sambrieel of reen poncho nie,dit het ek al darem geleer.Het ook n sonbril nodig want die lig baie skerp.Die uitsig van die skip was net so mooi soos altyd maar water helder turquoise kleur op plekke en die wolke het belowend gelyk vir reen.Hierso reen dit sommer een oomblik vreeslik en die volgende is alles oor en verby.Ek het sommer van die skip na twee plekke gekyk en besluit vandag wil ek daarheen stap en het toe ook so gemaak.Eerste was die Government House wat op Mount Fitzwilliam gebou is vir Governor William Fitzwilliam n pragtige gebou met n uitsig oor die see, so n Victoriaanse gebou wat vir my vreeslik mooi is,net langs hom aan die agterkant het ek gedink is dalk n park maar toe ek oor die muur loer toe lyk dit vir my na gevangenes wat in die tuin rondstap nou weet ek nie is dit n tronk of werk die tronk manne net vir die dag in die tuin!!! maar besluit bly maar weg van dit.Toe vat ek weer die nou paadtjies verder en kom by die mooiste plek Graycliff Hotel en Restaurant uit,heeltemal in ekstase,kan nie genoeg kry nie en daar laat die ontvangsdame my rondloop in die plek en in die tuine.Hope fotos geneem en gedink ai as mens net hierso kon kom le en wraggies daar se sy vir my ons kan as dag besoekers kom en dan kan ons die swembad heeldag gebruik en daar is free wifi so vir $25 sal ons dit beslis 1 keer n maand doen en voel soos konings.So watch this space ons in die mooie swembad of so onder die nice sambrieele.Kan nie wag om vir liefie die plek te gaan wys nie ,het ook n sigaar winkel en chocolate fabriek op die perseel,miskien sal ons 1 chocolate elk kan koop!Net toe ek daar weg is toe maak die hemele oop en dit reen en ek bedoel reen,binne minute loop die water soos riviere maar gelukkig nooit lank nie toe het ek maar met my sambrieel onder n boom bly staan tot die ergste verby is.Is toe weer na n kerk in die midde dorp wat die vorige keer vir my ook vreeslik mooi was en sommer daarso net rusitg gaan sit.Toe is dit hardloop vir skuiling onder n dak tot die volgende bui verby is en teen die tyd toe besluit ek nee wat nie lus vir rondloop as dit so gaan nie en stewige wind wat ook opgesteek het, so eerder terug skip toe,ook maar groot oog want sien die see lyk vir my omgekrap en ons vamiddag oppad diep see toe vir n dag voor ons Vrydag weer in Miami is.Oppad skip toe loop ek n passasier raak wat defnitief in n bakleiery was want die is pimpel en pers,neus groot merk en een oog potblou.Ook gehoor dat iemand glo van dek 11 na n laer dek gespring het en die is natuurlik van die skip afgesit,so kan my net indink,moeilikheid.
1 Oktober 2015 @SEA
We at sea today and i hear there is a hurricane brewing and not far from us but i hope we are going to miss it for don't feel like being caught in a hurricane at sea,but believe the captain will do his best to keep us safe from it.Thank goodness today is the last day with this heavy metal band on the ship,hopefully the first and last for don't believe in anything they stand for and sing,vir my alles Godslasterlik.Dont even feel like giving a description of all we have seen and heard,to me very upsetting to think there are people who live like this and worst is, there were a few young children that are exposed to this lifestyle so what chance do they have? for them this is right and normal.So thankful for what we have at home and our lifestyle and beliefs,and way we where brought up,a privilege. THANKFUL big time. Cant believe here we are in October and before we know it we will be seeing xmas decorations.Was so excited when hubby joined me in the gym this morning but was short lived for he was called to the bridge by his boss ,so that was the end of his workout. This afternoon we will be having a movie afternoon for hubby off and we at sea so wont be going anywhere!!So can only hope we miss the storm on our way back to Miami,have to be their at 08h00 tomorrow morning for our next pick up.So until next time bye.
No comments:
Post a Comment